Braai Bybel Cookbook

R320.00

Weber se Braaibybel is ’n alles-in-een meestersklas oor elke aspek van die gewilde ketelbraai. Of jy nou met gas of houtskool kook, sal hierdie omvatt ende gids alles dek wat die ywerige eienaar van ’n ketelbraai behoort te weet. As braai deel is van jou leefstyl en jy jou buitemuurse kookvernuf wil verbeter, hoef jy nie verder as Weber se Braaibybel te soek nie!

481 in stock

SKU: 915044 Categories: , ,

Description

Product Info

  • Meer as 1,6 miljoen kopieë wêreldwyd verkoop; nou aangepas vir die Suid-Afrikaanse mark.
  • Meer as 150 getoetste resepte vir vleis, pluimvee, seekos, groente en vrugtenageregte, met nutti ge wenke en raad regdeur.
  • Afdelings oor hoe om vuur te maak en basiese braaitegnieke vir die ketelbraai, asook ’n hoofstuk vir marinades, doopsouse en souse, wat jou sal aanspoor tot meer gevorderde resepte.
  • Meer as 1000 stap-vir-stap foto’s om lesers deur elke proses te lei.
  • This copy is in Afrikaans.

Pin It on Pinterest

Share This